|
Lekkere Bolletjies Uit Oven
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: ? Kop Margarien
2 Eiers (geskei)
Appelkooskonfyt
1? Kop Meel
? Teel. Sout
1 Kop Suiker
? Teel. Vanielje
? Teel. Koeksoda
1? Teel. Kremetart
1 Pak "Rice Crispies" (om bolletjies in te rol)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Room margarien en suiker. Voeg eiergele en vanielje by en klits goed. Voeg
droe bestanddele by en meng goed. Vou nou die styfgeklopte eierwitte in.
Neem ongeveer teelepels vol van die deeg en rol bolletjies en rol dit in die
"Rice Crispies". Sit die bolletjies in kolwyntjiepannetjies, druk holtes in
elke bolletjie met die agterkant van ′n hout lepel. Skep ′n teelepel vol
konfyt in elke holte. Bak by 180?C tot goudbruin (ongeveer 15 minute).
|
|
|